Schinnen | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Kasteel Doenrade | |
Ligging van die voormalige Schinnen-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°57′00″N 5°53′00″O / 50.95000°N 5.88333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Beekdaelen |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,13 km2 (9,32 vk. myl) |
• Land | 24,08 km2 (9,30 vk. myl) |
• Water | 0,05 km2 (0,02 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 170 |
• Digtheid | 547/km2 (1 416,7/vk. myl) |
Poskode | 6155, 6174, 6365, 6436-6439 |
Skakelkodes | 046 |
Webwerf | www.schinnen.nl |
Schinnen (Limburgs: Sjènne) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Schinnen het sowat 3 000 inwoners (2005).
Op 1 Januarie 2019 is Schinnen opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.